Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftrede

   Bereken belasting by onttrekking uit fonds

Belasting by bedanking | onttrekking uit aftreefondse berekening | rekenaar

Aftreebeplanning > By aftrede > Berekeninge > Belasting by ontrekking

By aftrede is daar ‘n paar baie belangrike besluite wat geneem moet word om te verseker dat jy vir die res van jou lewe ‘n inkomste sal hê. Deeglike beplanning is uiters belangrik! Gebruik die hulpmiddels op die webblad om meer inligting te kry en kontak ‘n spesialis om jou by te staan om ingeligte besluite te kan neem!

Bereken belasting betaalbaar by ontrekking uit aftreefondse

Hierdie berekening is van toepassing op ontrekkings uit alle aftreefondse. (Bv. uittree- uittree- annuiteïte, pensioen, voorsorgfonds en bewaringsfondse). Die berekening is van toepassing vir kontantontrekkings uit aftreefondse voordat jy die ouderdom van 55 bereik het, as jy afgedank word, aftreefonds ontbind word, in terme van ‘n egskeidingsbevel, of by emmigrasie. Inkorting van personeel is uitgesluit vir die berekening.  

Doen jou berekening:

Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Aftrede Produkte Kontak 'n Adviseur Belasting by bedanking | onttrekking uit aftreefondse berekening | rekenaar Go to English website
Bedrag wat onttrek word uit fonds/e R
Bydrae tot die fonds/e wat nie belastingaftrekbaar was in die verlede nie: R
Ontrekkings voordele ontvang op of na 01/03/2009 R
Vorige aftree-enkelbedrae ontvang op of na 01/10/2007 R
     
   
     
Belasting verskuldig volgens die onttrekking-belasting tabel (2015 / 2016):
 
 
Belasting Betaalbaar R

Belasting by aftrede Belasting by onttrekking Bereken kontantvloei Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur Belasting by onttrekking By aftrede