Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftrede

   Bereken kontantvloei

Bedrag beskikbaar vir belegging R
Inkomste benodig per maand R pm
Aanname van groei op kapitaal verdien pj   %
Met hoeveel moet jou inkomste pj groei  
%
 
 
Die kontantvloei vir jou kapitaal sal as volg lyk:
 
 
 
                     
                     
                     
                     
                     
 
 
 
 
 

Aftreebeplanning > By aftrede > Berekeninge > Kontantvloei by aftrede

By aftrede is daar ‘n paar baie belangrike besluite wat geneem moet word om te verseker dat jy vir die res van jou lewe ‘n inkomste sal hê. Deeglike beplanning is uiters belangrik! Gebruik die hulpmiddels op die webblad om meer inligting te kry en kontak ‘n spesialis om jou by te staan om ingeligte besluite te kan neem!

Hoe lank sal jou kapitaal genoeg wees en hoeveel inkomste kan jy trek?

Gebruik die berekening op die blad om te bepaal vir hoe lank jou kapitaal genoeg sal wees om vir jou ‘n gekose inkomste bedrag te voorsien. Jy moet ‘n aanname maak van die groei (rente) wat jy op jou kapitaal sal verdien en die berekening maak ook daarvoor voorsiening dat jy kan sê met hoeveel jou inkomste jaarliks moet groei om met inflasie tred te hou. Speel met die inkomste bedrag totdat jy die regte kombinasie van inkomste, jaarlikse groei in inkomste en termyn gevind het wat vir jou unieke omstandighede sal werk en maak aanpassings in jou beplanning en leefwyse indien nodig om jou doelwitte te bereik.

Bereken jou kontantvloei:

Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Aftrede Produkte Kontak 'n Adviseur Kontantvloei berekening | rekenaar by aftrede | op pensioen gaan Go to English website Kontantvloei berekening | rekenaar by aftrede | op pensioen gaan Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur By aftrede