Plandirek Deur FinansiŰle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftreevoorsiening

   Bereken uittree-annuïteit belastingaftrekking

Uittree-annu´teit (UA) belasting aftrekking berekening | rekenaar

Aftreebeplanning > Spaar vir aftrede > UA > Belastingsaftrekking

‘n Nuwe Generasie Uittree-annuïteit (UA) is waarskynlik die mees geskikte manier om vir aftrede voorsiening te maak of om jou huidige spaargeld of beleggings wat vir aftrede bedoel is aan te vul. Jy kan daaraan dink as ‘n doen-dit-jouself pensioenplan. Die fondse in ‘n uittree-annuïteit is teen krediteure beskerm en die premiebydrae is binne vasgestelde perke aftrekbaar van jou belasbare inkomste.

Bereken beskikbare belasting aftrekking vir uittree-annuïteit bydrae

Seker een van die belangrikste voordele van 'n uittree-annuïteit is dat jy die bydrae volgens 'n formule van belasting kan aftrek. Die maksimum uittree-annuïteit bydrae wat gedurende 'n jaar van aanslag van 'n natuurlike persoon se belasbare inkomste afgetrek kan word is die grootste van: 15% van die nie-pensioengewende inkomste, of R3500 minus pensioenfonds bydraes in die jaar van aanslag, of 'n bedrag van R1750.

Antwoord die vrae om jou toelaatbare UA aftrekking te bereken:

Spaar vir aftrede (privaat pensioen) vrae en antwoorde Spaar vir aftrede (privaat pensioen) vrae en antwoorde Spaar vir aftrede (privaat pensioen) vrae en antwoorde Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kry 'n UA Kwotasie Kontak 'n Adviseur Uittree-annu´teit (UA) belasting aftrekking berekening | rekenaar Go to English website
Ontvang jy pensioengewende inkomste?  
Hoeveel is jou totale belasbare inkomste pm.? R
R
R
Huidige uittree-annuïteit bydrae pm.? R  
       
     
       
 
Bereken jou potensiële belastingbesparing:
________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
 
Veronderstel 'n nuwe UA premie pm.? R  
       
   
 
       
Bruto jaarlikse uittree-annuïteit bydrae:  
Potensiële belastingbesparing per jaar:    
Netto jaarlikse uittree-annuïteit bydrae:    
 
 
 
 
 
 
Sanlam Cumulus Echo Uittree-Annu´teit kwotasie Aftreebehoefte UA Belastingaftrekking UA Besparing UA illustratiewe opbrengs Risikoprofiel Begroting Uittree-annu´teit Bewaringsfonds Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur UA Belastingaftrekking Uittree-annu´teit Spaar vir aftrede