Plandirek Deur FinansiŰle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftreevoorsiening

   Bereken besparing in uittree-annuïteit

Belasting voordele berekening vir 'n uittree-annu´teit (UA) premie

Aftreebeplanning > Spaar vir aftrede > UA > Persoonlike besparings

‘n Nuwe Generasie Uittree-annuïteit (UA) is waarskynlik die mees geskikte manier om vir aftrede voorsiening te maak of om jou huidige spaargeld of beleggings wat vir aftrede bedoel is aan te vul. Jy kan daaraan dink as ‘n doen-dit-jouself pensioenplan. Die fondse in ‘n uittree-annuïteit is teen krediteure beskerm en die premiebydrae is binne vasgestelde perke aftrekbaar van jou belasbare inkomste.

Bereken belasting verligting & besparing met uittree-annuïteit bydrae

Indien jy 'n belastingbetaler is wat graag meer belastingverligting wil hê en jy kwalifiseer dalk vir nog addisionele uittree-annuïteit belastingaftrekbare bydrae, kan jy die berekening op die blad gebruik om baie interesante antwoorde te kry. Die berekening sal vir jou aandui hoeveel jy kan aftrek vir belastingdoeleindes en wat die werklike besparingseffek is. Gebruik die berekening vir ‘n verpersoonlikte verduideliking van hoe jy ‘n opbrengs van tussen 22% - 67% op jou spaargeld ontvang!

Beantwoord die vrae om jou antwoorde te kry:

Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kry 'n UA Kwotasie Kontak 'n Adviseur Belasting voordele berekening vir 'n uittree-annu´teit (UA) premie Go to English website
Ontvang jy pensioengewende inkomste?  
Totale belasbare inkomste pm.? R
R
R
Huidige uittree-annuïteit bydrae pm.? pm? R  
Veronderstel 'n nuwe UA premie pm.? R
       
     
       
Potensiële Belastingbesparing:
 
Bruto jaarlikse nuwe uittree-annuïteit bydrae:
Potensiële belastingbesparing per jaar:  
Netto jaarlikse uittree-annuïteit bydrae:  
     
 
Verpersoonlikte verhoogte allokasie verduideliking:
 
 
 
Nog meer goeie nuus!
 
 
 
 
 
 
 
Sanlam Cumulus Echo Uittree-Annu´teit kwotasie Aftreebehoefte UA Belastingaftrekking UA Besparing UA illustratiewe opbrengs Risikoprofiel Begroting Uittree-annu´teit Bewaringsfonds Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur UA Besparing Uittree-annu´teit Spaar vir aftrede