Plandirek Deur FinansiŰle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftreevoorsiening

   Bereken illustratiewe opbrengs vir uittree-annuïteit

Veronderstel 'n bydrae (premie) per maand : R
Premie groei jaarliks met :   %
Jou ouderdom volgende verjaarsdag :   jaar
Op watter ouderdom tree jy af :   jaar
 
 
 
 
   
 
   
 
   
Illustratiewe opbrengs | uitkeerwaarde uittree-annuiteit

Aftreebeplanning > Spaar vir aftrede > UA > Opbrengs berekening

‘n Nuwe Generasie Uittree-annuïteit (UA) is waarskynlik die mees geskikte manier om vir aftrede voorsiening te maak of om jou huidige spaargeld of beleggings wat vir aftrede bedoel is aan te vul. Jy kan daaraan dink as ‘n doen-dit-jouself pensioenplan. Die fondse in ‘n uittree-annuïteit is teen krediteure beskerm en die premiebydrae is binne vasgestelde perke aftrekbaar van jou belasbare inkomste.

Bereken illustratiewe opbrengs vir ‘n uittree-annuïteit bydrae

Die antwoorde wat jy op die blad kry is 'n standaard tabel wat geen verband hou met die werklike kwotasie nie. Dit dien slegs as 'n illustrasie van saamgestelde rente vir finansiële beplanning en neem nie die besonderhede van die werklike produk, waarin belê word, in ag nie.Die groeikoerse in die tabel is slegs ter illustrasie en is nie gewaarborg nie. Die werklike groeikoers sal afhang van die bruto beleggingsopbrengs wat op die bates verdien word en die mate waarin hierdie opbrengs deur belasting en uitgawes verminder word. Die werklike groeikoers kan negatief wees, afhangende van die tipe portefeulje waarin die bates belê is.

Voltooi om illustratiewe opbrengs vir ‘n UA premie te bereken:

Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kry 'n UA Kwotasie Kontak 'n Adviseur Illustratiewe opbrengs | uitkeerwaarde uittree-annuiteit Go to English website Aftreebehoefte UA Belastingaftrekking UA Besparing UA illustratiewe opbrengs Risikoprofiel Begroting Sanlam Cumulus Echo Uittree-Annu´teit kwotasie Uittree-annu´teit Bewaringsfonds Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur UA illustratiewe opbrengs Uittree-annu´teit Spaar vir aftrede