Plandirek Deur FinansiŰle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Aftreevoorsiening

   Wysig bestaande uittree-annuïteit

Verhoog Uittree-annu´teit bydrae kwotasie

Aftreebeplanning > Ander dienste > UA Wysiging (Verhoog of byvoeging)

Indien jy reeds ‘n uittree-annuïteit eienaar is en graag jou bydrae wil verhoog of ‘n enkelpremie storting wil doen omdat jy nog beter voorsiening wil maak vir aftrede, kan jy die webblad gebruik om ‘n kwotasie te kry en die verhoging te doen. Of jy ‘n verhoging kan doen op jou bestaande uittree-annuïteit en of dit raadsaam is om die uittree-annuïteit te verhoog verskil van maatskappy tot maatskappy en van produk tot produk.

Is dit moontlik om my bestaande uittree-annuïteit te verhoog?

Of jy ‘n verhoging kan doen van jou bestaande uittree-annuïteit sal afhang daarvan of die uittree-annuïteitpolis waarin jy reeds belê is se fondsreëls dit toelaat. Indien die uittree-annuïteit se fondsreëls dit toelaat, is die volgende stap om uit te vind of dit die beste opsie is om jou bestaande uittree-annuïteit se premie te verhoog of is daar beter opsies?

Is daar beter opsies as om bestaande uittree-annuïteit te verhoog?

Doen jy die regte ding? Sou jy nie dalk minder kostes in ‘n nuwe uittree-annuïteit betaal nie en/of is daar nie dalk beter nuwe generasie voordele in ander uittree-annuïteit produkte by dieselfde versekeraar of dalk by ander versekeraars nie? Kry advies deur ‘n finasiële adviseur te gebruik of voltooi die vorm onderaan die blad om uit te vind of dit die beste is om jou uittree-annuïteit te verhoog en of daar beter opsies is. Of dit die beste is om jou bestaande uittree-annuïteit te verhoog sal jy net kan bepaal deur jou opsies met die verhoging van jou uittree-annïteit te vergelyk met enige ander opsies wat beskikbaar is om uittree-annuïteite te verhoog.

Minimum vereistes vir ‘n uittree-annuïteit verhoging

Die minimum bedrag waarmee jy bestaande uittree-annuïteit kan verhoog of die minimum enkelbedrag wat jy kan byvoeg indien die fondsreëls dit toelaat, sal verskil van maatskappy tot maatskappy en van produk tot produk. Wanneer jy ‘n finansiële adviseur gebruik of die vorm voltooi om jou uittree-annuïteit te verhoog of om ‘n eenmalige enkelpremie by te voeg sal die finansiële adviseur vir jou kan adviseer oor of jy aan die minimum vereistes voldoen.

Doen aansoek om uittree-annuïteit te verhoog:

Polisnommer  
Maatskappy  
Datum van verhoging  
     
Verhoog maandelikse premie met R
Eenmalige enkelpremie (ivt.) R
     
Titel  
Noemnaam  
Van  
E-posadres  
Telefoonnommer  
 
Opmerkings  
 
Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kontak 'n Adviseur Verhoog Uittree-annu´teit bydrae kwotasie Verhoog Uittree-annu´teit bydrae kwotasie Verhoog Uittree-annu´teit bydrae kwotasie Go to English website Aftreebeplanning Spaar vir aftrede By aftrede Ander dienste Kontak 'n Adviseur Ander dienste