Plandirek Deur Finansiële Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Beleggings

  Bereken opbrengs vir ‘n maandelikse spaarpoging

Maandelikse spaarpoging: R pm
Vrywillige jaarlikse verhoging in paaiement:   %
Termyn waaroor spaarpoging gemaak word:   Jare
 
 
 
Die antwoord vir die geillustreerde opbrengs is:
__________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________________
 
 
         
   
 
 
 
Opbrengs | Uitkeerwaarde berekening (Maandelikse | Jaarlikse spaarpoging)

Beleggings > Berekeninge > Bereken opbrengs vir maandelikse spaar

Bereken illustratiewe opbrengs op maandelikse spaarpoging Die berekening bepaal wat die illustratiewe opbrengs op 'n gereelde maandelikse spaarpoging sal wees. Die resultate van die berekening is 'n standaard tabel wat geen verband het met die werklike opbrengste nie. Dit dien slegs as 'n illustrasie van saamgestelde rente vir finansiële beplanning doeleindes en neem nie die besonderhede van die werklike produk, waarin belê word, in ag nie. Die groei- koerse in die tabel is slegs ter illustrasie en is nie gewaarborg nie. Die werklike groeikoers sal afhang van die bruto beleggingsopbrengs wat op die bates verdien word en die mate waarin hierdie opbrengs deur belasting en uitgawes verminder word. Die werklike groeikoers kan negatief wees, afhangende van die tipe portefeulje waarin die bates belê is.

Beantwoord die vrae om jou illustratiewe opbrengs te bereken:

Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Beleggings Produkte Kontak 'n Adviseur Opbrengs | Uitkeerwaarde berekening (Maandelikse | Jaarlikse spaarpoging) Go to English website Doelwitspaar Studies behoefte Opbrengs herhalende premie Opbrengs enkelpremie Inflasie - Waarde geld Inflasie - Koste van goedere Inleiding Berekeninge Produkte Vrae en antwoorde Kontak 'n Adviseur Opbrengs herhalende premie Berekeninge