Beleggings > Berekeninge

Bereken hoeveel om te spaar om ‘n doelwit te bereik

Gebruik die rekenaar op die webblad om te bereken hoeveel jy moet spaar om ‘n vasgestelde doelwit opbrengs te bereik oor ‘n vasgestelde periode. Maandelkse-, jaarlikse- en enkelpremie beleggings bedrae met of sonder groei in die premie kan bereken word.  

Bereken hoeveel om te spaar vir studies

Die rekenaar bereken vir jou hoeveel jy moet spaar om jou drome te bewaarheid vir die opvoeding van jou geliefdes. Indien jou aanname van die rente wat jy op jou spaargeld verdien reg is en die koste van die kursus styg teen ‘n koers wat gelyk is aan die inflasiekoers wat jy ‘n aanname oor gemaak het, sal jy wanneer die tyd aanbreek vir die studies wat jy beplan, genoeg geld hê om vir die kusus te betaal.  

Bereken illustratiewe opbrengs op maandelikse spaarpoging

Die berekening bepaal wat die illustratiewe opbrengs op 'n gereelde maandelikse spaarpoging sal wees. Die resultate van die berekening is 'n standaard tabel wat geen verband het met die werklike opbrengste nie. Dit dien slegs as 'n illustrasie van saamgestelde rente vir finansiële beplanning doeleindes en neem nie die besonderhede van die werklike produk, waarin belê word, in ag nie.  

Bereken illustratiewe opbrengs op 'n enkelpremie belegging

Die berekening bepaal wat die illustratiewe opbrengs op 'n enkelpremie belegging sal wees. Die resultate van die berekening is 'n standaard tabel wat geen verband het met die werklike opbrengste nie. Dit dien slegs as 'n illustrasie van saamgestelde rente vir finansiële beplanning doeleindes en neem nie die besonderhede van die werklike produk, waarin belê word, in ag nie.  

Bereken toekomstige waarde van geld

Oor tyd kan die effek van inflasie die waarde van spaargeld aansienlik verminder. Aan die einde van ‘n inflasionere jaar koop jou rand ‘n bietjie minder as in die vorige jaar. Die rekenaar op die blad bereken vir jou hoeveel ‘n gegewe bedrag agv inflasie verminder in waarde oor ‘n termyn wat jy self kies.

Bereken toekomstige waarde van goedere

Oor tyd kan die effek van inflasie die waarde van spaargeld aansienlik verminder. Aan die einde van ‘n inflasionere jaar koop jou rand ‘n bietjie minder as in die vorige jaar. Die rekenaar op die blad bereken vir jou hoeveel spesifieke produk in die toekoms sal kos agv. van die styging in die prys wat veroorsaak word deur inflasie.
Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Beleggings

   Berekeninge

Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Beleggings Produkte Kontak 'n Adviseur Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Beleggingsbeplanning | Berekeninge | Rekenaars | Ontledings Go to English website Inleiding Berekeninge Produkte Vrae en antwoorde Kontak 'n Adviseur Bereken Bereken Bereken Bereken Bereken Bereken Berekeninge