Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Beleggings

   5 Jaar beleggingsplan

Persoonlike besonderhede:    
     
Taal van die kwotasie  
Jou e-posadres  
Kontaknommer  
Alternatiewe kontaknommer  
Jou belastingbedeling  
Titel  
Van  
Noemnaam  
Geboortedatum  
Geslag  
     
Kwotasie besonderhede:    
     
Datum van belegging  
Bedrag van belegging R
Soek jy waarborge?  
Wat is jou risikotoleransie  
 
 
Konserwatiewe beleggers verkies stabiliteit en wil eerder hulle bestaande beleggings beskerm as om die werklike waarde van die belegging te verhoog.
 
 
Versigtige beleggers wil hulle kapitaal beskerm, maar steeds groei in die waarde van hulle belegging bekom.
 
 
Gematigde beleggers is langtermyn beleggers wat redelike, maar stabiele groei verwag.  Sommige fluktuasies is aanvaarbaar, maar beleggers wil minder risiko neem.
 
 
Gematigde aggressiewe beleggers is langtermyn beleggers wat goeie groei op hulle beleggings verwag en ‘n redelike mate van risiko is aanvaarbaar.
 
 
Aggressiewe beleggers is langtermyn beleggers wat hoë kapitaalgroei verwag. Fluktuasies is aanvaarbaar in ruil vir potensiële hoë langtermyn opbrengste.
 
 
Opmerkings  
 
 
 

Beleggings > Produkte > 5 Jaar belegging

5 Jaar beleggingsplan

Dis 'n beleggingsoplossing vir beleggers wie opsoek is na ’n uiters koste-effektiewe eenmalige beleggingsprodukte. Die produk laat jou toe om voordeel te trek uit die potensiële groei in een of meer van die voorste beleggingsfondse terwyl sommige van die beleggings ook beskerming bied wanneer aandelemarkte volatiel is. Volgens huidige wetgewing is die opbrengs op die tipe produkte belastingvry na 'n minimum termyn van 5 jaar.

Eienskappe van 5 Jaar Beleggingsplanne

Beleggings by die meeste toonaangewende maatskappy wat ons as adviseur sal aanbeveel het 'n paar basiese eienskappe soos hieronder bespreek maar daar kan klein verskille in voordele wees tussen die toonaangewende groot handelsnaam maatskappye. Beskikbaarheid van die produk Slegs individue en trusts waarvan al die begunstigdes natuurlike persone is, mag in hierdie produk belê. Ouderdom by intrede Minimum - 1 ouderdom volgende verjaardag Maksimum - 90 ouderdom volgende verjaardag Minimum belegging Enkelbedrag van R100 000 Sessies Die planhouer mag hierdie plan slegs aan ’n individu of vir sydelingse sekuriteit, bv. ’n bank, sedeer. Aanvanklike termyn 5 jaar en word daarna as oop beskou: Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal sal word na die aanvanklike termyn van 5 jaar verstryk het nie, maar dat die plan sal voortgaan tot dit deur die belegger beëindig word. Afkoping, gedeeltelike Onderhewig aan die beperkinge kragtens Artikel 54 van die Langtermynversekeringswet onttrekking geld die en lening volgende gedurende ’n beperkte periode van 5 jaar: Die afkoopwaarde of leningswaarde word beperk tot die eenmalige betaling(s) plus 5% rente jaarliks saamgestel. Die restant plus beleggingsgroei word aan die einde van die beperkte periode van 5 jaar betaal. Slegs een gedeeltelike kontantonttrekking en een lening word toegelaat. Indien ’n gedeeltelike kontantonttrekking gedoen is, mag die plan nie gedurende dieselfde beperkte periode beëindig word nie.   Voordeel betaalbaar by dood Die voordeelbedrag is gewoonlik gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop maatskappy kennis ontvang van die dood van die (laaste oorlewende) versekerde lewe. Belasbaarheid van voordele Bruto beleggingsopbrengs is onderhewig aan lewensversekeraarsbelasting. Die effektiewe koers hang af van die batesamestelling van die onderliggende beleggingsfonds. Byvoorbeeld, die effektiewe belastingkoers op die bruto beleggingsopbrengste (vir inkomste en kapitaalwins gekombineerd) sal ongeveer 11% p.j.vir aandelefondse, 16% p.j. vir gebalanseerde fondse en 30% p.j. vir geldmarkfondse wees. Volgens huidige praktyk sal die opbrengs van die belegging nie belasbaar wees nie in die hande van die planhouer.

Kry 'n 5 Jaar beleggingsplan kwotasie

5 Jaar Belegging | Plan 5 Jaar Belegging | Plan 5 Jaar Belegging | Plan Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Beleggings Berekeninge Kontak 'n Adviseur 5 Jaar Belegging | Plan Go to English website 5 Jaar Belegging | Plan Belastingvrye spaarrekening Gewaarborgde belegging 5 Jaar belegging Gekoppelde belegging Inleiding Berekeninge Produkte Vrae en antwoorde Kontak 'n Adviseur Eienskappe van 'n gewaarborgde plan Verskillende tipe waarborg beleggings 5 Jaar Belegging | Plan Eienskappe van 'n gewaarborgde plan Verskillende tipe waarborg beleggings 5 Jaar belegging Produkte Eienskappe van 'n gewaarborgde plan Verskillende tipe waarborg beleggings