Besigheidsversekering > Alternatiewe finansieringskema

Alternatiewe finansieringskema

Besighede struktureer gewoonlik die aankoop van bates (of dit roerende eiendom, masjinerie of toerusting is) en bedryfskapitaal deur tradisionele bankprodukte. Dit is die soort kredietfasiliteit waar die besigheid sowel die kapitaal as die rente oor ’n gespesifiseerde termyn betaal. Die gevolg van hierdie metode is dat teen die tyd dat die besigheid al die kapitaal terug- betaal het, moet hy weer van vooraf begin om ’n vervangingsbate te finansier. Is daar 'n alternatiewe terugbetalingsmetode? Die antwoord is JA.

Die behoefte:

Dit is nodig om 'n banklening op 'n alternatiewe manier te struktureer wat vir besigheidskliënte met 'n entrepeneursaard wat gewillig is om berekende risiko's te loop, 'n geleentheid te bied om ander voordele (belasting en groei) vir hulleself te verkry.

Die oplossing:

Die bank stem in daartoe dat die besigheid sy terugbetalings so struktureer dat die besigheid oor die gespesifiseerde termyn van die lening/gestruktureerde finansieringstransaksie net rente betaal. Die besigheid kombineer dit met 'n belegging om kapitaal op te bou wat 'n minimum opbrengs sal bied gelykstaande aan die uitstaande kapitaalsaldo aan die einde van die termyn. Deur Momentum se Alternatiewe Finansieringskema kan die besigheid vir hom 'n alternatiewe bate skep wat bykomende welvaart en ander voordele kan genereer, terwyl dit aan die besigheid 'n minimum uitbetaling uit 'n verskeidenheid fondse waarborg.

Die voordele

Sommige van die voordele van 'n Alternatiewe Finansieringskema sluit die volgende in: Verhoogde belastingaftrekkings Belastingdoeltreffende manier om kapitaal uit te haal Belastingdoeltreffende manier om kapitaal uit te haal Verhoogde sekuriteit Verhoging en vervanging van tradisionele borgstellings Diversifikasie na 'n alternatiewe soort belegging Verhoging van die waarde van die besigheid deur die skep van 'n bate op die balansstaat.
Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Besigheidsversekering

   Alternatiewe finansieringsskema

Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kontak 'n Adviseur Go to English website Besigheidsversekering Behoeftes & oplossings Kontak 'n Adviseur Gebeurlikheidsaanspreeklikheid Personeelretensie Aflossing van leningsrekening Inkomstevervanging Koop-en-verkoop versekering Korporatiewebelegging Alternatiewe finansieringskema Debiteursdekking Sleutelpersoonversekering Besigheidsbedryfskostebeskermer Beskerming van leningsrekening Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Finansiering skema vir die besigheid (Alternatief) Behoeftes & oplossings Alternatiewe finansieringskema