©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

Meer oor aftrede Meer oor aftrede Jou Risikoversekering Jou Risikoversekering Kontak ‘n Adviseur Kontak ‘n Adviseur
Aftrede & Aftreevoorsiening

PRE- & POST AFTREDE (SPAAR VIR & BEPLANDE AFTREDE)

Dit is kommerwekkend as mens na onlangse statistiek kyk wat deur een van die groot versekeraars in Suid-Afrika gedoen is. Die statisieke dui daarop dat slegs ongeveer 6% van Suid-Afrikaners finansiël onafhanklik sal kan aftree. Die res van die mense sal afhanklik wees van naasbestaandes, geforseer word om aan te hou werk of afhanklik wees van staatspensioen.
Lewensversekering

RISIKO BESKERMING TEEN POTENSIËLE GESIN TRAGEDIES

Plandirek sal jou help om onafhanklike advies en kwaliteit oplossings te vind. Dit is ongelukkig so dat definisies van voordele nie dieselfde is by verskillende produkverskaffers nie. Moet dus nie net koop as die voordeelnaam reg klink en omdat dit as goedkoop geadverteer word nie. Laat ons adviseurs met hul kennis en ondervinding vir jou help om die regte kwaliteit produk vir jou te vind wat die beste by jou profiel, behoeftes en begroting sal pas.
Beleggings

VIND DIE KORREKTE BELEGGING VIR JOU UNIEKE BEHOEFTES

Wanneer jy ‘n belegging oorweeg is dit baie belangrik om te besef dat ‘n belegging is nie sommer net ‘n belegging nie! Daar is 100de beleggings waaruit jy kan kies en daar is ontelbare kombinasies van samestellings van  onder- liggende bates waaruit gekies kan word. Daar is baie produkverskaffers en verkoopsmense wat elkeen sy eie produk wil bemark en baie redes het hoekom hulle produkte die regte produk is vir jou. Moet egter nie moed verloor nie! Deur ‘n paar eenvoudige reëls na te kom en logiese stappe te volg sal jy die regte belegging vind wat die beste vir jou unieke situasie sal werk.
Besigheidsversekering

BESKERM JOU PERSOONLIKE BOEDEL TEEN SAKE RISIKOS

Verseker gemoedsrus vir al die rolspelers in jou besigheid, die entiteit en die besigheid se kliënte dat die besigheid onbelemmerd sal kan voortgaan indien die onversiene gebeur wat die besigheid kan ruineer. Verseker dat rolspelers se persoonlike boedels nie daaronder sal lei as een van hulle ontydig te sterwe sou kom of ongeskik sou raak, wat ernstige gevolge vir afhanklikes kan inhou nie.
Testament & Boedeldienste

MAAK SEKER JOU TESTAMENT IS UITVOERBAAR

Almal ouer as 16 jaar wat bates besit en bevoeg is om die komplikasies van hul aksies te verstaan, behoort ‘n testament te hê. Indien jy sonder ‘n testament te sterwe kom kan dit lei tot groot administratiewe-, belasting- en regsprobleme asook moontlike finansiële verliese.
Korttermynversekering

BESKERM JOU PERSOONLIKE & BESIGHEID SE BATES

Met korttermynversekering word daar hoofsaaklik onderskei tussen Persoonlike en Kommersiële versekering om voorsiening te maak vir al die unieke vereistes van verskillende kliënte. Korttermynversekering verskaf beskerming vir jou waardevolle besittings en bates vir die dag wat jy ‘n onverwagse verlies of skade ly aan jou besittings.
Mediese Skema

VIND DIE MEDIESE SKEMA WAT VIR JOU SAL WERK

Of jy 'n nuut gegradueerde, pasgetroude, op vroeë aftrede is of net op soek is na 'n nuwe mediese skema, moet jy verder lees! Ons verskaffer sal vir jou ‘n mediese skema kwotasies voorberei deur 'n paar fondse wat die beste by jou omstandighede pas te vergelyk in 'n gebruikersvriendelike formaat. Die diensverskaffer sal dan vir jou van mediese skema advies voorsien waarna jy 'n ingeligte besluit kan maak en bystaan deur die hele proses van aansoek tot aktivering van lidmaatskap.

BESKERMING TEEN KOSTES WAT MEDIESE SKEMA NIE DEK NIE

Jy moet nooit aanvaar dat jou mediese skema die volle koste van operasies en prosedures binne die hospitaal sal dek nie. Mediese skemas betaal dokters en spesialiste teen ’n tarief van tussen 100% en 300%, maar die realiteit is dat baie mediese praktisyns ’n hoër tarief vra wat dus ’n gaping veroorsaak tussen die werklike rekeningkoste en die bedrag wat die mediese skemas vereffen. Jy word aanspreeklik gehou vir hierdie rekeningtekorte. Met gapingsdekking kan hierdie onbeplande mediese uitgawes iets van die verlede word!

LAAT MY SPESIALIS VIR JOU ‘N VERBAND BEDING

Omtrent 1 in 4 aansoeke word deur een bank afgewys maar dan deur ‘n ander aanvaar. Dit beteken 25% van verbandaansoeke sou afgekeur gebly het as die aansoek nie by meer banke ingedien is nie. Ons wil jou graag help om nie een van die statistieke te word nie. Ons spaar vir jou die moeite om self bank toe te gaan net om moontlik afgewys te word wat sal beteken jy moet die hele proses weer herhaal by ‘n ander bank.
Kontak ‘n Adviseur

MAAK SEKER JY KRY GEKWALIFISEERDE ADVIES

Vind ‘n ervare gekwalifiseerde finansiële beplanner wat jou kan bystaan om die beste finansiële plan vir jou unieke omstandighede saam te stel. Nie net is dit belangrik om te beplan nie maar dis net so belangrik dat jy kwaliteit oplossings vind vir jou potensiële behoeftes. Om terleurstelling te voorkom by eisstadium gebruik ‘n finansiële beplanner wat slegs produkte van toon- aangewende maatskappye bemark wat die maatstawwe stel en wat hulself al oor dekades bewys het.
Meer oor beleggings Meer oor beleggings Meer oor besigheidsversekering Meer oor besigheidsversekering Meer oor testamente Meer oor testamente Meer oor korttermynversekering Meer oor korttermynversekering Meer oor mediese skemas Meer oor mediese skemas Meer oor gapingsdekking Meer oor gapingsdekking Meer oor huislenings Meer oor huislenings
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Aftrede

PRE- & POST AFTREDE 

Dit is kommerwekkend as mens na onlangse statistiek kyk wat deur een van die groot versekeraars in Suid- Afrika gedoen is. Die statisieke dui daarop dat slegs ongeveer 6% van Suid-Afrikaners finansiël onafhanklik sal kan aftree. Die res van die mense sal afhanklik wees van naasbestaandes, geforseer word om aan te hou werk of afhanklik wees van staatspensioen. Lewensversekering

RISIKO BESKERMING TEEN POTENSIËLE GESIN

TRAGEDIES

Plandirek sal jou help om onafhanklike advies en kwaliteit oplossings te vind. Dit is ongelukkig so dat definisies van voordele nie dieselfde is by verskillende produkverskaffers nie. Moet dus nie net koop as die voordeelnaam reg klink en omdat dit as goedkoop geadverteer word nie. Laat ons adviseurs met hul kennis en ondervinding vir jou help om die regte kwaliteit produk vir jou te vind wat die beste by jou profiel, behoeftes en begroting sal pas. Beleggings

VIND DIE KORREKTE BELEGGING VIR JOU UNIEKE

BEHOEFTES

Wanneer jy ‘n belegging oorweeg is dit baie belangrik om te besef dat ‘n belegging is nie sommer net ‘n belegging nie! Daar is 100de beleggings waaruit jy kan kies en daar is ontelbare kombinasies van samestellings van  onder-liggende bates waaruit gekies kan word. Daar is baie produkverskaffers en verkoopsmense wat elkeen sy eie produk wil bemark en baie redes het hoekom hulle produkte die regte produk is vir jou. Moet egter nie moed verloor nie! Deur ‘n paar eenvoudige reëls na te kom en logiese stappe te volg sal jy die regte belegging vind wat die beste vir jou unieke situasie sal werk. Besigheidsversekering

BESKERM JOU PERSOONLIKE BOEDEL TEEN SAKE

RISIKOS

Verseker gemoedsrus vir al die rolspelers in jou besigheid, die entiteit en die besigheid se kliënte dat die besigheid onbelemmerd sal kan voortgaan indien die onversiene gebeur wat die besigheid kan ruineer. Verseker dat rolspelers se persoonlike boedels nie daaronder sal lei as een van hulle ontydig te sterwe sou kom of ongeskik sou raak, wat ernstige gevolge vir afhanklikes kan inhou nie.  Testament

MAAK SEKER JOU TESTAMENT IS UITVOERBAAR

Almal ouer as 16 jaar wat bates besit en bevoeg is om die komplikasies van hul aksies te verstaan, behoort ‘n testament te hê. Indien jy sonder ‘n testament te sterwe kom kan dit lei tot groot administratiewe-, belasting- en regsprobleme asook moontlike finansiële verliese. Korttermynversekering

BESKERM JOU PERSOONLIKE & BESIGHEID SE

BATES

Met korttermyn- versekering word daar hoofsaaklik onderskei tussen Persoonlike en Kommersiële versekering om voorsiening te maak vir al die unieke vereistes van verskillende kliënte. Korttermynversekering verskaf beskerming vir jou waardevolle besittings en bates vir die dag wat jy ‘n onverwagse verlies of skade ly aan jou besittings. Mediese Skema

VIND DIE MEDIESE SKEMA WAT VIR JOU SAL WERK

Of jy 'n nuut ge- gradueerde, pas- getroude, op vroeë aftrede is of net op soek is na 'n nuwe mediese skema, moet jy verder lees! Ons verskaffer sal vir jou ‘n mediese skema kwotasies voorberei deur 'n paar fondse wat die beste by jou omstandighede pas te vergelyk in 'n gebruikersvriendelike formaat. Die diensverskaffer sal dan vir jou van mediese skema advies voorsien waarna jy 'n ingeligte besluit kan maak en bystaan deur die hele proses van aansoek tot aktivering van lidmaatskap. Gap Cover BESKERMING TEEN KOSTES WAT MEDIESE SKEMA NIE DEK NIE Jy moet nooit aanvaar dat jou mediese skema die volle koste van operasies en prosedures binne die hospitaal sal dek nie. Mediese skemas betaal dokters en spesialiste teen ’n tarief van tussen 100% en 300%, maar die realiteit is dat baie mediese praktisyns ’n hoër tarief vra wat dus ’n gaping veroorsaak tussen die werklike rekeningkoste en die bedrag wat die mediese skemas vereffen. Jy word aanspreeklik gehou vir hierdie rekeningtekorte. Met gapingsdekking kan hierdie onbeplande mediese uitgawes iets van die verlede word! Huislening

LAAT MY SPESIALIS VIR JOU ‘N VERBAND BEDING

Omtrent 1 in 4 aansoeke word deur een bank afgewys maar dan deur ‘n ander aanvaar. Dit beteken 25% van verbandaansoeke sou afgekeur gebly het as die aansoek nie by meer banke ingedien is nie. Ons wil jou graag help om nie een van die statistieke te word nie. Ons spaar vir jou die moeite om self bank toe te gaan net om moontlik afgewys te word wat sal beteken jy moet die hele proses weer herhaal by ‘n ander bank. Kontak ‘n Adviseur

MAAK SEKER JY KRY GEKWALIFISEERDE ADVIES

Vind ‘n ervare ge- kwalifiseerde finansiële beplanner wat jou kan bystaan om die beste finansiële plan vir jou unieke omstandighede saam te stel. Nie net is dit belangrik om te beplan nie maar dis net so belangrik dat jy kwaliteit oplossings vind vir jou potensiële behoeftes. Om terleurstelling te voorkom by eisstadium gebruik ‘n finansiële beplanner wat slegs produkte van toon-aangewende maatskappye bemark wat die maatstawwe stel en wat hulself al oor dekades bewys het.
Meer oor aftrede Meer oor aftrede Jou Risikoversekering Jou Risikoversekering Beleggings Beleggings Besigheidsversekering Besigheidsversekering Jou Testament Jou Testament Korttermynversekering Korttermynversekering Mediese skemas Mediese skemas Gap Cover Gap Cover Huislenings Huislenings Kontak ‘n Adviseur Kontak ‘n Adviseur

PlanDirek