Gapingsdekking > Opsies > Hospital Optimiser

Stratum Hospital Optimiser Hierdie polis is saamgestel as ʼn losstaande opsie om addisionele dekking te bied wanneer ʼn oorhoofse jaarlikse hospitaal- limiet, toegepas deur ʼn mediese skema, uitgeput is en kan saam met enige gaping-polis uitgeneem word.     
Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Gapingsdekking

   Stratum Hospital Optimiser

Gapingsdekking Versekering | Stratum Hospital Optimiser opsie

OORSIG

• Die oorhoofse jaarlikse hospitaal-limiet van die mediese skema opsie word verhoog tot R2 000 000 per jaar

VOORBEELD

Mediese Skema A het ʼn oorhoofse jaarlikse hospitaal-limiet van R300 000. Hierdie limiet kan maklik bereik word met langdurige hospitaalverblyf. Hierdie opsie verseker onbeperkte versorging in ʼn privaat hospitaal deur die jaarlikse limiet met R1 700 000 te verhoog. Alternatiewelik sou ʼn oorplasing na ʼn staatshospitaal nodig word.

MAANDELIKSE PREMIE

ONDERSKRYWING KRITERIA

VAN TOEPASSING VANAF AANVANGSDATUM VAN DIE

POLIS

• 3 Maande algemene wagperiode (geen eise kan binne die eerste   3 maande ingedien word nie, tensy ongeluksverwant) • 6 Maande wagperiode vir tonsillektomie (mangels), miringotomie,   adenoïdektomie, histerektomie (behalwe waar kanker gediagnoseer   is), gewrigsvervangingchirurgie (behalwe in die geval van ʼn   ongeluk), breuk operasies (behalwe in ʼn noodgeval), katarak   chirurgie, endoskopiese prosedures en verwante chirurgie en   tandheelkundige prosedures • 10 Maande wagperiode vir swangerskap en bevalling • 10 Maande wagperiode vir vooraf-bestaande mediese kondisies en   verwante chirurgie

ALGEMEEN

• Intree-ouderdom voor 70ste verjaarsdag • Kinders word tot en met ouderdom 27 as kinder-afhanklikes   aanvaar, mits hulle as afhanklikes op die hooflid of gade se   mediese skema-opsie geregistreer is • Kinder-afhanklikes ouer as 28 word beskou as volwassenes en   sal ʼn volwasse afhanklike premie betaal, mits hulle as afhanklikes   op die hooflid of gade se mediese skema-opsie geregistreer is • Intree-ouderdom vir volwasse afhanklikes voor 70ste verjaarsdag • Die Stratum Benefits-polis bied dekking aan alle afhanklikes wat   op die hooflid of gade se mediese skema-opsie geregistreer is
Gapingsdekking Versekering | Stratum Hospital Optimiser opsie Gapingsdekking Versekering | Stratum Hospital Optimiser opsie Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Aansoek vir Gapingsdekking Kontak 'n Adviseur Go to English website Vergelyk opsies Co-Evolution Comprehensive Elite Senior 500 Hospital Optimiser Oncology Plus G Force Corporate Elite Base 500 Inleiding Opsies Vrae en antwoorde Aansoek Kontak 'n Adviseur Gapingsdekkingaansoek Algemene uitsluitings Hospital Optimiser Opsies