©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                     

PlanDirek

Huislening: Dokumente wat jy moet regkry om aansoek te doen . . .

Wanneer jy aansoek doen vir ‘n huislening by ABSA, FNB, Nedbank en/of Standard Bank is daar sekere dokumente wat jou huisleningaansoek moet vergesel om jou aansoek vir ‘n huislening te ondersteun en te motiveer. Afhangende van jou regstatus as aansoeker, kan die ondersteunende dokumente verskil. Gebruik die riglyne op die blad om solank die dokumente reg te kry indien jy volgens die berekeninge kwalifiseer om aansoek te doen vir ‘n huislening en voortgegaan het om op die webblad aansoek te doen vir ‘n huislening. Nadat jy jou aansoek vir ‘n huislening  ‘versend’ het, sal ‘n spesialis met jou kontak maak en die proses wat gevolg gaan word, wat insluit watter dokumente benodig word en waarheen dit gestuur moet word, aan jou sal verduidelik om te verseker dat jy die beste kans op ‘n suksesvolle aansoek het.   Onafhanklike Advies & Oplossings
©Plandirect. Alle regte voorbehou. ‘n Inisiatief deur Wikus Pretorius  ‘n gemagtigde verteenwoordiger vir SFP Advisory Services (PTY) Ltd.                                                                               -
Huislening:

   

    

    

     

Ondersteunende dokumente vir ‘n

aansoek:

Wanneer jy aansoek doen vir ‘n huislening by ABSA, FNB, Nedbank en/of Standard Bank is daar sekere dokumente wat jou huisleningaansoek moet vergesel om jou aansoek vir ‘n huislening te ondersteun en te motiveer. Afhangende van jou regstatus as aansoeker, kan die ondersteunende dokumente verskil. Gebruik die riglyne op die blad om solank die dokumente reg te kry indien jy volgens die berekeninge kwalifiseer om aansoek te doen vir ‘n huislening en voortgegaan het om op die webblad aansoek te doen vir ‘n huislening. Nadat jy jou aansoek vir ‘n huislening  ‘versend’ het, sal ‘n spesialis met jou kontak maak en die proses wat gevolg gaan word, wat insluit watter dokumente benodig word en waarheen dit gestuur moet word, aan jou sal verduidelik om te verseker dat jy die beste kans op ‘n suksesvolle aansoek het.

Onafhanklike Advies

    

    

     

PlanDirek