Huislening > Berekeninge

Bereken vir hoe groot huislening jy behoort te kwalifiseer

Die berekening gee vir jou ‘n idée van hoe groot verband aan jou aangebied sal word. Probeer die berekening en kyk of die bedrag voldoende sal wees vir die eiendom wat jy in gedagte het. As jy ‘n aanvaarbare antwoorde kry kan jy sommer dadelik voortgaan en aansoek doen vir jou huislening en die wiele aan die rol kry. (LW. Die banke gee nie vooraf goedkeuring vir verbande nie – Jy moet reeds koopkontrak geteken het voordat jy aansoek doen)  

Bereken wat jou verbandpaaiement sal wees

Die rekenaar bereken vir jou wat jou huislening- / verbandpaaiement sal wees vir 'n spesifieke verband oor 'n gekose termyn as jy 'n aanname van 'n rentekoers maak.

Bereken hoeveel die geraamde addisionele verbandkostes sal wees

Hierdie rekenaar vir verbandkostes, oordragkostes en bankkostes doen die berekeninge om vir jou ‘n aanduiding te gee van die addisionele kostes wat ter sprake is as jy ‘n eiendom koop. Die betrokke kostes word soms oorsien en dit is belangrik om dit in ag te neem wanneer jy die bekostigbaarheid van ‘n nuwe eiendom berekening.  

Bereken effek van ekstra betalings op verbandpaaiement & termyn

As jy in die gelukkige posisie is om gereelde ekstra afbetalings op jou verband te kan maak, kan jy ‘n aansienlike bedrag aan rente spaar oor die termyn en boonop jou verband gouer afbetaal. Gebruik die rekenaar om vir jou ‘n aanduiding te gee van hoeveel jy aan rente sal spaar oor die termyn en wat jou nuwe termyn sal wees indien jy gereelde ekstra maandelikse betalings maak op jou verband.  
Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Huislening

   Berekeninge

Huislening | Verband | Eiendom Finansiering Berekeninge | Rekenaars Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Aansoek vir Huislening Huislening | Verband | Eiendom Finansiering Berekeninge | Rekenaars Huislening | Verband | Eiendom Finansiering Berekeninge | Rekenaars Huislening | Verband | Eiendom Finansiering Berekeninge | Rekenaars Go to English website Inleiding Berekeninge Aansoek Dokumente benodig Bereken vir hoeveel jy kwalifiseer Bereken jou paaiement Bereken die effek van ekstra betalings Bereken jou addisionele kostes Berekeninge