Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Korttermynversekering

   Bereken risikoprofiel

1.) Wat is jou huidige versekeringsbesonderhede?
 
 
 
2.) Is Vorige versekering gekanselleer weens hoë eisgeskiedenis of die nalatigheid van premie betalings of aangeraai om alternatiewe versekering te verkry?
 
 
 
3.) Bestuur jy en wat is die getal voertuigdiefstal- kapings- of ongelukseise/voorvalle in die afgelope 3 jaar?
 
 
 
4.) Bestuur jy, wat is jou geslag, ouderdom en huwelikstaat?
 
 
 
5.) Ry jy 'n Golf GTI, Toyota RSI, Opel GSI, Mini Cooper S, Renault Clio Sport, Peugeot 206 GTI of ander sport motor?
 
 
 
6.) Het jy 'n voertuig en wat is jou voertuig se kleur
 
 
 
7.) Het jy 'n voertuig en waarvoor gebruik jy jou voertuig?
 
 
 
8. Het jy 'n voertuig en wat se afstand (kilometer) reis jy per jaar?
 
 
 
 
Jou waarskynlike kortermynversekering risikoprofiel is:
 
 

Korttermynversekering > Bereken jou risikoprofiel

Kortermynversekering onderskei gewoonlik tussen tussen goeie en swak risiko’s deur 'n paar faktore van jou persoonlike omstandighede te gebruik. As dit vir jou voel dat jy te veel betaal vir jou versekering waarop jy nooit eis nie, het jy waarskynlik 'n laer risikoprofiel. Gebruik die berekening op die blad om 'n aanduiding te kry van wat jou waarskynlike risikoprofiel in korttermynversekerings terme is volgens van die belangriker faktore en/of gaan dadelik voort om ‘n adviseur  te kontak of om die vorm vir ‘n kwotasieversoek te voltooi en ‘n geakkrediteerde konsultant van een van ons voorkeur produkverskaffers sal jou skakel om vir jou ‘n kwotasie te doen.

Beantwoord die vrae om jou waarskynlike risikoprofiel te bepaal:

Korttermynversekering Risiko vs. Premie Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kry 'n Kwotasie Kontak 'n Adviseur Go to English website Inleiding Belangrik Berekening Kwotasie Kontak 'n Adviseur Berekening