Lewensversekering > Byvoordele > Doodsdekking

Definisie en beskrywing van lewensdekking

Lewensdekking is ‘n voordeelbedrag wat ‘n versekeraar in ‘n enkelbedrag betaal by die dood van die versekerde lewe.

Lewensdekking staan ook bekend as:

Die voordeel kan verskillende name by verskillende versekeraars hê. Van die meer gewilde name wat die voordeel genoem word is: Doodsvoordeel, Lewensdekking, en Termyndekking;

Waarvoor word lewensdekking gebruik:

Van die belangrikste redes waarvoor die voordeel gebruik word is: Finansiële sekuriteit: Voorsien fondse wat gebruik kan word om te verseker dat die huidige lewens- standaarde van die afhanklikes van die polishouer gehandhaaf kan word. Doen jou finansiële sekuriteit berekeninge! Skuldbeskerming: Voorsien fondse wat gebruik kan word om verbande en ander uitstaande skuld te help delg. Doen jou skuldbeskerming berekeninge! Boedellikiditeit: Voorsien fondse om boedeluitgawes te dek en die verkoop van bates en/of leen van geld om sodanige uitgawes te dek, te voorkom. Bereken jou boedellikiditeit! Opvoedingsbefondsing: Voorsien fondse wat gebruik kan word om die opvoeding van kinders te befonds. Bereken hoeveel opvoedingsbefondsing het jy nodig! Besigheidsversekering: Leer meer oor die verskillende besigheidsversekering behoeftes & oplossings deur hier te kliek!

Waarna om te kyk as jy opsoek is na lewensdekking!

Dis baie belangrik om te weet dat verskillende versekeraars se premies om ‘n baie goeie rede verskil. Voordat jy op ‘n produk besluit vind eers meer uit oor: Premieverhogings Met hoeveel sal jou premie jaarliks verhoog? Waarborge Vir hoe lank is jy gewaarborg dat daar nie aanpassings gemaak sal word in jou premie nie, & Indien die premie aangepas word na die waarborgperiode, wat is die maksimum waarmee die premie aangepas kan word, & Hoe gereeld kan die premie aangepas word na die aanvanklike gewaarborgde periode? Veranderinge Moet jy veranderinge in lewensomstandighede aanmeld by die versekeraar. (bv. verandering in beroep, rokerstatus, deeltydse bedrywighede, ens.) Uitsluitings Wat se uitsluitings word kontraktueel geplaas? Bg. eienskappe kan gemanupileer word deur bemarkers en produkverskaffers om goedkoper aanvanklike premies te bied om meer verkope te genereer. Die vraag is egter of die premies volhoubaar is, gaan die polis uitbetaal wanneer die redelike persoon sou verwag dit gaan uitbetaal? Indien jy lewensdekking koop en jy kom later agter die premies is nie volhoubaar nie, gaan jy nog versekerbaar wees om die situasie reg te stel? Kry ‘n kwotasie by 'n adviseur en wees verseker dat jy 'n kwotasie kry vir 'n kwaliteit produk, vanaf ‘n gerespekteerde groot handelsnaam produkverskaffer, wat homself al oor dekades bewys het en wat 'n markleiers is op sy gebied en wees verseker dat jou premies volhoubaar is en dat die voordele sal betaal wanneer jy sou verwag dat dit moet.
Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Plandirek Deur FinansiŽle Adviseurs & Makelaars in RSA
© Plandirek. Alle regte voorbehou. Inisiatief deur WP Makelaars, ‘n Gemagtigde Finansiëledienste Verskaffer.           Kennisgewings          WP Web Oplossings
Tuisblad Dienste Berekeninge Diensverskaffer Kontak

Lewensversekering

Doodsvoordeel

Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensversekering Pre- & Post Aftrede Tradisionele beleggings Besigheidsversekering Testament Korttermynversekering Mediese Skemas Gapingsdekking Huislening Finansiele adviseurs & makelaars Kontak 'n Adviseur Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Lewensdekking | doodsvoordeel | termyndekking Go to English website Inleiding Byvoordele Berekeninge Kwotasie Kontak 'n Adviseur Doodsdekking Ongeskiktheid Inkomste beskerming Funksionele Inkorting Gevreesde siekte Ongeluksdekking Byvoordele Doodsdekking